Tuisblad Ons Skool Kommunikasie Aktiwiteite Akademie Sport Kultuur Kontak Ons
Boodskap van die Hoof
                Dereck Jackson praat oor dissipline by ons skool

Welkom by hierdie webwerf.

Die skool is 'n Parallelmedium skool met 'n Christelike grondslag.

Die sukses van 'n kind se skoolervaring by  Hoërskool Elspark word eerstens  bepaal deur dit wat in die klaskamer en werkswinkel plaasvind. Ons is dus daarop  ingestel om 'n gesonde onderrig- en leerklimaat te skep en in stand te hou. Die  skool is baie bevoorreg om met goed toegeruste tegniese sentrums en ervare onderwysers die belange van ons leerders te dien.  

Hoërskool Elspark het saam met hul hoë akademiese standaarde ook 'n ryk sport- en kultuur tradisie wat jaarliks talle hoogtepunte oplewer. Die verskeidenheid van studierigtings, sportsoorte en kultuuraktiwiteite het ten doel om geleenthede te skep vir al ons leerders.  

Kyk gerus deur hierdie webwerf en vergewis uself van wat Hoërskool Elspark in samewerking met sy venote vir u en u kind kan bied. Dit is 'n uistekende pakket wat by skoolverlaters  'n rooskleurige toekomsverwagting skep met die oog op  tersiëre studie, gekwalifiseerde vakmanskap of die wêreld van werk.

Jan van Niekerk







   Esties Nuus
Spur aande:
27 Oktober
Ons skool is een van min skole wat IT as vak
nog aanbied
Kliek hier
locksmith logo.jpg
              Sosiale Media
Sine deo nihil agis
         Kontak Ons
          Sport Verslae  

Waaiboomstraat

Elspark

Germiston

Gauteng

1418

Telno. 011 893 2013/4

Faksno. 011 893 3879





Ons skool is ‘n unieke meerstromige skool wat twee studierigtings aanbied.

1974 - 2014

Hoërskool

Elspark


Tegnies - Akademies 
matriekafskeid.jpeg
Onderwysers betrokke by Matriekafskeid